)

You are sponsoring

Topskool in GDO - Hoërskool Die Wilgers toekenning

Topskool in GDO. Hoërskool Die Wilgers, Pretoria, is ‘n topskool in GDO-Tshwane Suid distrik. Die matriekpersoneel van 2022, het ‘n merietetoekenning vanaf die Gauteng Onderwys Departement vir hul 100%-slaagsyfer ontvang.…