)

You are sponsoring

Krieket Interskole - Hoërskool Bellville vs DF Malan

Krieket Interskole. Hoërskool Bellville se 1ste XI het die Krieket-Interskole 2023 teen DF Malan gewen met 98 lopies! Bellville het eerste gekolf en teken 181 lopies aan vir 10 paaltjies…