)

You are sponsoring

Wiskunde Prestasies - Zanne-Mari Greeff van Trio kry toekenning

Wiskunde Prestasies. Zanne-Mari Greeff, Graad 9 leerder van Hoërskool Trio, Kroonstad, is uitgenooi na die Prestige Wiskunde-Prysuitdeling. Dit is vir leerders met wiskunde prestasies van die Vrystaat en Noord-Kaap. Bloemfontein…