)

You are sponsoring

Perdry - Katie Hartman van Gimmies verwerf Noordwes-kleure

Perdry. Katie Hartman van Potchefstroom Gimnasium het haar Noordwes-kleure in perdry verwerf. Sy is ook as beste dresseerruiter in Noordwes aangekondig. Katie het Noordwes ook by die SANESA- kampioenskappe verteenwoordig.…