)

You are sponsoring

Mpumalanga Hengel - Hoërskool Ermelo leerders in o.19B span

Mpumalanga Hengel. Die Erries is besonder trots op DW du Plessis, graad 8 EHS-leerder, en Juandré Kruger, graad 10-leerder van EHS, wat beide gekies is vir die Noord-Oos Mpumalanga o.19B-hengelspan.…