)

You are sponsoring

St. Andrew's kriekettoernooi - Primêre Skool Jordania speel goed

St. Andrews kriekettoernooi. Die afgelope naweek het Primêre Skool Jordania, Bethlehem, se o/11A Krieketspan aan die St. Andrew’s kriekettoernooi in Bloemfontein deelgeneem. Jorries se span het twee van hul drie…