)

You are sponsoring

Bio-Science Olympiad - Hoërskool Fichardtpark Bobaas

Bio-Science Olympiad. Hoërskool Fichardtpark, Bloemfontein, het onlangs dié nasionale eerste plek met die “Bio-Science Olimpiad” behaal. Franco van Heerden (Graad 12) het op nasionale vlak ‘n uitmuntende tweede plek behaal.…