)

You are sponsoring

HSDA Leiers 2023 - Hoërskool De Aar maak hul leiers bekend

HSDA Leiers 2023. HSDA het hul leiers vir 2023 bekend gemaak. Die Seniorraad 2023 is Prince Rajabu (Hoofseun), Elizca Bester (Hoofdogter), Siyanda Cube (Onder Hoofseun) en Laurentia Olifant (Onder Hoofdogter).…