)

You are sponsoring

Augsburg Prysuitdeling - Augsburg gee erkenning aan presteerders

Augsburg Prysuitdeling. Augsburg Landbougimnasium, Clanwilliam, het aan hul presteerders erkenning gegee by die Hoërskool Prysuitdeling. Hier volg ‘n paar hoogtepunte: Hoofseun 2023: André Vermeulen Hoofdogter 2023: Luchané Matthews O/Hoofseun: Samuel…