)

You are sponsoring

SA Gimnastiek Kampioenskap - Tristan Vlok eerste posisie in SA

SA Gimnastiek Kampioenskap. Tristan Vlok (graad 10) in Hoër Jongenskool Paarl, het 2 Oktober aan die SA gimnastiek kampioenskap te Gauteng deelgeneem. Hy het in twee van die roetines goud behaal.…