)

You are sponsoring

Lejweleputswa Krieket Span - Hoërskool Goudveld het 3 spelers in span

Lejweleputswa Krieket Span. Gouties, Welkom, is baie trots op hul spelers wat ingesluit is in die Lejweleputswa Krieket Span. Die drie manne is Hendro Boardman, Ruben Crous en Eldonn Bodenstein.…