)

You are sponsoring

Six-A-Side Hokkie - Witteberg O.17 wenners van Sporttoernooi

Six-A-Side Hokkie. Tydens die Witteberg Sporttoernooi, is Hoërskool Witteberg, Bethlehem, se O.17 Six-A-Side hokkie meisies as wenners gekroon. Witteberg het ‘n oorwinning van 5 – 1 teen Hoërskool Goudveld behaal.…