)

You are sponsoring

Fast Five Netbal - Hoërskool Bultfontein O.17 presteer

Fast Five Netbal. Hoërskool Bultfontein se O.17 Fast five netbalspan het uitstekend gevaar tydens die Trio Fast five kampioenskappe. Die kampioenskappe het die afgelope Vrydag en Saterdag plaasgevind. Die uitslae…