)

You are sponsoring

Interskole Week - By Hoër Landbouskool Boland op die Plaas

Interskole Week. Dis Interskole-week by Hoër Landbouskool Boland in die Paarl, op die plaas! Hulle open met skriflesing, gebed, geesvang en ‘n asemrowende sonsopkoms. Hoe bevoorreg! Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za Meer…