)

You are sponsoring

Boogskiet - Danie Theron skitter met drie eerste plekke

Boogskiet. Danie Theron van Hoërskool Reitz het aan ‘n boogskiet kompetisie by Hoërskool Trio van Kroonstad deelgeneem. Hy het uitstekend gevaar en drie 1ste plekke en een 2de plek behaal!…