)

You are sponsoring

Wesgrow Finale - Hoërskool Fichardtpark eindig vyfde

Wesgrow Finale. Hoërskool Fichardtpark het vyfde uit agt skole geëindig tydens die Wesgrow finale. Hiermee ‘n paar van die uitslae: Dogterhokkie 0/16A verloor 0-1 vs Bethlehem Voortrekker Hoërskool 2de span…