)

You are sponsoring

Koshuisleiers - Primêre Skool Jordania koshuisleiers aangewys

Koshuisleiers. Primêre Skool Jordania van Bethlehem het hul Koshuisleiers vir 2022 aangewys. Die leiers is: Jan Bosman, Judie Uys, Wian Nell, Carli Uÿs, Janique van der Merwe. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za…