)

You are sponsoring

Lewensredding - Len-Douglas Mackay na wêreldkampioenskappe

Lewensredding. Len-Douglas Mackay, ‘n matriekleerder aan Hoërskool Jim Fouché, is gekies om Suid-Afrika te verteenwoordig by die lewensredding wêreldkampioenskappe in Italië vanaf 20 September – 9 Oktober 2022. Meer skolenuus:…