)

You are sponsoring

Vrystaat Netbalspanne - BVHS het twaalf spelers in spanne

Vrystaat Netbalspanne. Bethlehem Voortrekker Hoërskool is baie trots op hul twaalf netbalspeelsters wat tot die onderskeie Vrystaatspanne verkies is! Die O.14, O.15 en O.16 neem aan die All Ages SA-toernooi…