)

You are sponsoring

Vrystaat Luggeweerkompetisie - ANHS bied kompetisie aan

Vrystaat Luggeweerkompetisie. Die Buffelkamp, oftewel Hoërskool Aliwal-Noord, het die Vrystaat Luggeweerkompetisie aangebied. Vrystaat Prysskiet 3 het die afgelope naweek in Alie-land plaasgevind. Altesaam 148 skuts het aan hierdie kompetisie deelgeneem.…