)

You are sponsoring

Kaapse Wynland Netbal - Hoër Meisieskool Paarl spelers verkies

Kaapse Wynland Netbal. Nege-en-dertig O.14 tot O.18 netbalspelers van Hoër Meisieskool Paarl is gekies om die Kaapse Wynland Netbal in die finale twee rondtes by die Wes-Kaap proewe te verteenwoordig.…