)

You are sponsoring

Tweekamp - Hoërskool Punt atlete in Eden tweekamp span

Tweekamp. Vier leerders van Hoërskool punt, Zarah Herselman, Mari le Roux, Dané Lubbe en Liane Pretorius is opgeneem in die Eden span vir die Highgate interprovinsiale  tweekamp byeenkoms. Foto verskaf…