)

You are sponsoring

Kleure-atletiek - Oakdale voorspel aanskoulike interskole

Kleure-atletiek. Hoër Landbouskool Oakdale van Riversdal se kleure-atletiek voorspel ‘n aanskoulike interskole! Afgesien van puik prestasies was die borrelende gees en entoesiasme wat daar onder die atlete geheers het, opmerklik.…