)

You are sponsoring

Graad Een 2022 – Schools That Rock verwelkom 2022 se Gr 1’s

Graad Een 2022. Schools That Rock verwelkom Kamohelo Thebehadi by die “groot skool”. Hy het sy skoolloopbaan op 12 Januarie by Laerskool Muldersdrift in Krugesdorp begin. Geniet jou skoolloopbaan by Laerskool Muldersdrift, Kamohelo.…