)

You are sponsoring

Graad een 2022 – Schools That Rock verwelkom 2022 Gr 1’s

Graad Een 2022. Schools That Rock verwelkom Jana Becker by die “groot skool”. Sy het haar skoolloopbaan op 19 Januarie, by Laerskool Hendrik Louw in die Strand begin. Geniet jou skoolloopbaan, Jana. Mag…