)

You are sponsoring

Truida Kestell - Nuwe Personeel in 2022 verwelkom

Truida Kestell. Laerskool Truida Kestell van Bethlehem verwelkom graag vir Marlé Adendorff, Micha Roos, Chrizaan Snyman en Glené Kirchner (student) by hul personeelkorps. Foto verskaf Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://www.truidakestell.co.za/