)

You are sponsoring

Graad Een 2022 – Schools That Rock verwelkom 2022 se Graad 1’s

Graad Een 2022. Schools That Rock verwelkom Alexis Saayman by die “groot skool”. Sy het haar skoolloopbaan op 12 Januarie by Primêre Skool Willem Postma in Bloemfontein begin. Geniet jou skoolloopbaan, Alexis. Mag jy…