)

You are sponsoring

Toutrek Snr Kampioenskappe - Worcester Gimnasium WP/Wynland

Toutrek Snr Kampioenskappe. Die Senior WP/Wynland Toutrekkampioenskappe het onlangs plaasgevind. Verskeie leerders van Worcester Gimnasium het deelgeneem en medaljes verwerf. Goudini-span: Brons: Chloé van As, Angelique van Jaarsveld, Ané Snyman…