)

You are sponsoring

Laerskool Hendrik Louw is boodskappers van Hoop

Hendrik Louw is hoop-boodskappers. Die Louwtjie-boodskappers van HOOP in die Strand, het vir Boomplantdag spekboomsteggies skool toe gebring. Juffrou Westraat het die grond  vir hul Louwtjie Tuin Van Hoop gebreek.…