)

You are sponsoring

BVHS leerders in seuns o/16 Noord-Vrystaat Hokkiespan

Foto Voor sittend: Tshepo Litedu(o/16A) Shaidon Davids(o/16A) Agter vlnr: Danny de Klerk(reserwe), Dawid Terblanche(o/16A), Kehan Wohlitz(reserwe) BVHS o/16 Noord-Vrystaat Hokkiespan. Vyf seuns hokkiespelers is verkies tot die o/16 Noord-Vrystaat Hokkiespan.…