)

You are sponsoring

Hoërskool Aliwal-Noord voorsien sop aan behoeftiges

Die Alies se Interactklub het vanoggend ‘n weldaad verrig. Hulle het Alheit van der Merwe besoek om 100 soppakkies af te lewer! Elke soppakkies kan ‘n huisgesin met ‘n heerlike…