)

You are sponsoring

Welkom Volkskool leerder presteer by ATKV Digipraat

Leila Erasmus (Graad 3) van Welkom Volkskool het ‘n 6de plek in SA behaal by die ATKV DIGIPRAAT in die kategorie van Graad 1 tot 3 redenaars. Baie geluk, Leila!