)

You are sponsoring

Hoër Volkskool Heidelberg leerder skitter by Akrobatiese Kampioenskappe.

Hoër Volkskool Heidelberg is baie trots op Kaylen Botha wat ‘n eerste plek behaal het tydens die Noord-Gauteng Vlak 9 Akrobatiese Kampioenskappe. Welgedaan, Kaylen! Foto verskaf