)

You are sponsoring

Hoërskool Fichardtpark se Astro nou 'n werklikheid

Hoërskool Fichardtpark se Astro is ‘n werklikheid. Die Fichie-onnies en lede van die Beheerliggaam het mekaar die stryd aangesê in ‘n vriendskaplike “wedstryd”. #astro-nomies #fichietrots #voorkeurskool Foto’s verskaf