)

You are sponsoring

Hoër Meisieskool Oranje sportster o.14 SA Tenniskampioen

Donna le Roux, 13-jarige sportster van Oranje, is die Suid-Afrikaanse o.14-tenniskampioen. Sy het Maandag in die eindstryd van die junior nasionale kampioenskappe in Bloemfontein met 6-2, 6-0 teen Runé van…