)

You are sponsoring

Hoërskool Waterkloof leerder wen Nomads SA o.15 Challenge

Roelof Craig, graad 8-leerder van Hoërskool Waterkloof, het sopas die Nomads SA o.15 Challenge by Gowrie Farm gewen. Baie geluk, Roelof! Klofies is baie trots op jou! Foto verskaf