)

You are sponsoring

Hoërskool Reitz bied Netbalkliniek aan

Hoërskool Reitz het ‘n netbalkliniek aangebied vir al die Laerskool netbalspelers 0/10 tot 0/13. Die Kliniek is aangebied deur Protea netbalspelers, Jamie Moodie en Lindie Lombaard.