)

You are sponsoring

Laerskool Stulting leerder skitter by US Kids Golf

Hannes Lourens, ‘n gr.3-leerder van Laerskool Stulting in Humansdorp, het onlangs ‘n 2de plek behaal tydens die US Kids Gholfdag by Oubaai Golf Estate.  Baie geluk, Hannes!