)

You are sponsoring

Worcester Gimnasium leerder presteer in tennis

André Viljoen van Worcester Gimnasium presteer weer! Hy het die tweede plek in die mansafdeling verower by ‘n Kaapse tennistoernooi die afgelope naweek. Congratulations André! #tennis#excellence#achievements#proudbosvark