)

You are sponsoring

Hoërskool Noord-Kaap bied Netbalkliniek aan

Hoërskool Noord-Kaap het ‘n Netbalkliniek met een van die wêreld te beste netbalspelers, Karla Pretorius, aangebied. Hierdie groot geleentheid was ‘n voorreg vir die leerders en waardevolle tegnieke is aangeleer.…