)

You are sponsoring

Hoërskool Sentraal leerder behaal 7 onderskeidings

Hoërskool Sentraal is baie trots op Elri Groenewald met haar behaling van 7 onderskeidings in Afrikaans, Engels, Wiskunde, LO, Rekeningkunde, Geografie en Lewenswetenskappe, tydens die 2020 matriek-eindeksamen.