)

You are sponsoring

Schools Rhat Rock verwelkom Gabrielle en Isabella Meyer i Graad 1

Gabrielle en Isabella Meyer het as tweeling hierdie week hul skoolloopbaanin Graad 1 begin by Primêre Skool Fichardtpark in Bloemfontein. Baie welkom, Gabrielle en Isabella! Foto verskaf