)

You are sponsoring

Schools That Rock verwelkom Reece de Fortier in Graad 1

Reece de Fortier het hierdie week haar skoolloopbaan begin in Graad 1 by Primêre Skool Willem Postma in Bloemfontein. Baie welkom, Reece! Foto verskaf