)

You are sponsoring

Schools That Rock verwelkom Bennie Lombard in Graad 1

Bennie Lombard het sy skoolloopbaan hierdie week in Graad 1 begin by Laerskool Swartkop, Centurion. Kleinboet, ‘n “Swarrie-to-be” is ook op die foto. Baie welkom, Bennie! Foto verskaf