)

You are sponsoring

Schools That Rock verwelkom Devon Oberholzer in Graad 1

Devon Oberholzer het sy skoolloopbaan in graad 1 begin by Primêre Skool Willem Postma in Bloemfontein. Baie welkom, Devon!