)

You are sponsoring

Schools That Rock verwelkom Ashleigh van Biljon in Graad 1

Ashleigh van Biljon begin vandag haar skoolloopbaan by Primêre Skool Naudéville in Welkom. Sy is in Graad 1 A. Baie welkom, Ashleigh! Foto verskaf