)

You are sponsoring

Hoërskool Piketberg verwelkom nuwe Skoolhoof

Hoërskool Piketberg verwelko hul nuwe skoolhoof, Mev M Koen, wat binnekort by die skool aansluit. Mev Koen is in Mpumalanga gebore en getoë. Sy het aan die Hoërskool Standerton gematrikuleer.…