)

You are sponsoring

Primêre Skool Naudéville verwelkom nuwe onderwysers

Primêre Skool Naudéville in Welkom spog hierdie jaar met drie nuwe onderwysers. Hulle is Danél Kirchner, Anneline Jackson en Sumeri de Villiers. Mag julle baie gelukkig wees by die Naudie-familie!