)

You are sponsoring

Hoër Meisieskool Oranje se Gr 11's skoenloos

Oranje se gr. 11’s was Maandag vir die laaste rukkie van hulle skooljaar skoenloos. Die skoene gaan vir die Voetspore-projek waarmee die liefdadigheidsorganisasie Kindersorg Bloemfontein skoene vir minderbevoorregte kinders insamel.…