)

You are sponsoring

Hoërskool De Aar se matrieks uitgevat vir funksie

Hoërskool De Aar se  Matrikulante van 2020 was uitgevat vir hulle Matriekfunksie wat in die vorm van ‘n piekniek op die skool se rugbyveld plaasgevind het.